Vanuit Dives-sur-Mer in die huidige département Calvados (Normandië, Frankryk) het Guillaume le Conquérant (Willem die Veroweraar) in die jaar 1066 sy veldtog teen Engeland begin. Die dorp se belangrikste besienswaardigheid is die Romaans-Gotiese kerk. Sy langskip is met houttafels versier.
Die dorp het vandag sowat 6 000 inwoners. Tydens die somer vier hulle die marionettefees (Le Festival de la Marionnette).
Eksterne skakel Die amptelike webwerf van Dives-sur-Mer
Kategorie:Basse-Normandie Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Nedersettings in Normandië