Camembert is 'n dorpie met 'n oppervlakte van 10,2 vierkante kilometer en 206 inwoners (2009) in die Franse département Orne (Basse-Normandie). Marie Harel het hier in 1791 vir die eerste keer die beroemde kaas Camembert gemaak.
Eksterne skakels Inligting oor Camembert
Kategorie:Basse-Normandie Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Nedersettings in Normandië