__NOTOC__ Hier volg 'n lys van Unesco se wêrelderfenisgebiede, gesorteer volgens lande:

Afkortings: K: kultuurerfenisgebied N: natuurerfenisgebied K/N: kultuurerfenisgebied asook natuurerfenisgebied (gemeng) *: oorgrensende gebiede Datums in rooi: Wêrelderfenisgebiede wat berdreig word, in ooreenstemming met artikel 11 (4) van die Konvensie aangaande die Beskerming van die Wêreld se Kulturele en Natuurlike Erfenis van 1972.

Afganistan -- Albanië -- Algerië -- Andorra -- Angola -- Antigua en Barbuda -- Argentinië -- Armenië -- Australië -- Azerbeidjan -- Bahrein -- Bangladesj -- Barbados -- Belarus -- België -- Belize -- Benin -- Bolivia -- Bosnië en Herzegowina -- Botswana -- Brasilië -- Bulgarye -- Burkina Faso -- Chili -- Colombia -- Costa Rica -- Demokratiese Republiek van die Kongo -- Denemarke -- Dominica -- Dominikaanse Republiek -- Duitsland -- Ecuador -- Egipte -- El Salvador -- Eritrea -- Estland -- Ethiopië -- Fidji -- Filippyne -- Finland -- Frankryk -- Gaboen -- Gambië -- Georgië -- Ghana -- Griekeland -- Guatemala -- Guinee -- Haïti -- Honduras -- Hongarye -- Ierland -- Indië -- Indonesië -- Irak -- Iran -- Israel -- Italië -- Ivoorkus -- Jamaika -- Japan -- Jemen -- Jerusalem -- Jordanië -- Kaap Verde -- Kambodja -- Kameroen -- Kanada -- Kanada en die Verenigde State van Amerika -- Kasakstan -- Kenia -- Kirgisië -- Kiribati -- Kroasië -- Kuba -- Laos -- Lesotho -- Letland -- Libanon -- Libië -- Litaue -- Luxemburg -- Madagaskar -- Malawi -- Maleisië -- Mali -- Malta -- Marokko -- Marshalleilande -- Mauritanië -- Mauritius -- Meksiko -- Mianmar -- Mikronesië -- Moldowa -- Mongolië -- Montenegro -- Mosambiek -- Namibië -- Nederland -- Nepal -- Nicaragua -- Nieu-Seeland -- Niger -- Nigerië -- Noord-Korea -- Noord-Masedonië -- Noorweë -- Oeganda -- Oekraïne -- Oesbekistan -- Oman -- Oostenryk -- Pakistan -- Palau -- Palestina -- Panama -- Papoea-Nieu-Guinee -- Paraguay -- Peru -- Pole -- Portugal -- Republiek van die Kongo-- Roemenië -- Rusland -- Saint Kitts en Nevis -- Salomonseilande -- San Marino -- Saoedi-Arabië -- Senegal -- Sentraal-Afrikaanse Republiek -- Serwië -- Seychelles -- Singapoer -- Siprus -- Sirië -- Slowakye -- Slowenië -- Soedan -- Spanje -- Sri Lanka -- Suid-Afrika -- Suid-Korea -- Suriname -- Swede -- Switserland -- Tadjikistan -- Tanzanië -- Thailand -- Togo -- Tsjad -- Tsjeggië -- Tuniesië -- Turkmenistan -- Turkye -- Uganda -- Uruguay -- Vanuatu -- Vatikaanstad -- Venezuela -- Verenigde Arabiese Emirate -- Verenigde Koninkryk -- Verenigde State van Amerika -- Viëtnam -- Volksrepubliek China -- Ysland -- Zambië -- Zimbabwe

Afghanistan KMinaret en bouvalle van Jam KKultuurlandskap en ruïnes en die Boeddhas van Bamiyan

Albanië 1979K/NKultuurhistoriese en natuurstreek Ohrid (uitgebrei in 2019)* 1992KButrint, (uitgebrei in 1999; klein grensverandering 2007) 2005KHistoriese stadsentrums van Berat en Gjirokastra 2007NOerbeukbos van die Karpate en ander dele van Europa (uitgebrei in 2011 en 2017)*

Algerië 1980KAl Qal'a 1982K/NTassili n'Ajjer 1982KM'Zab vallei 1982KDjémila 1982KTipasa 1982KTimgad 1992KKasjba van Algiers

Andorra 2004KMadriu-Claror-Perafitavallei

Angola 2017KM'Banza Kongo, oorblyfsels van die hoofstad van die voormalige Koninkryk van die Kongo

Antigua en Barbuda 2016KAntigua se vloothawe en verwante argeologiese terreine

Argentinië 1981NNasionale Los Glaciares-park 1983NJesuïetemissies van die Guaraní: San Ignacio Mini, Santa Ana, Nuestra Señora de Loreto, Santa Maria Mayor (Argentinië) en Die ruïnes van Sao Miguel das Missoes (Brasilië)* 1984NNasionale Iguazú-park 1999KCueva de las Manos 1999NDie Valdés-skiereiland 2000KJesuïetekwartier en Estancias van Córdoba 2000NNatuurparke Ischigualasto en Talampaya 2003KQuebrada de Humahuaca 2014KQhapaq Ñan, Andespadstelsel* 2016KDie argitektuur van Le Corbusier* 2017NLos Alerces Nasionale Park

Armenië 1996KKloosters van Haghpat en Sanahin 2000KKlooster van Geghard en die Bo-Azatvallei 2000KKatedraal en kerke van Echmiatsin en die argeologiese terrein van Zvartnots

Australië 1981NGroot Koraalrif 1981K/NNasionale Kakadu-park 1981K/NWillandrameregebied 1982K/NTasmaanse wildernis 1982NLord Howe-eilandgroep 1986NGondwana Reënwoude 1987K/NNasionale Oeloeroe-Kata Tjoeta-park (sien ook Oeloeroe) 1988NTropiese vleilande van Queensland 1991NSharkbaai 1992NFraser-eiland 1994NAustraliese plekke vir soogdierfossiele (Riversleigh/Naracoorte) 1997NHeardeiland en McDonaldeiland (sien Heard- en McDonaldeilande) 1997NMacquarie-eiland 2000NBlouberge en omliggende gebiede 2003NNasionale Poernoeloeloe-park 2004KDie Koninklike Uitstalgebou met die Carlton-tuine 2007KDie Sydney Operahuis 2010KDie Australiese gevangenisterreine 2011NNingaloo-kus 2019KKultuurlandskap van Budj Bim

Azerbeidjan 2000KOmmuurde stad Bakoe met die paleis van die Sjirvansjah en die Maagdetoring 2007KGobustanrotskuns kulturele landskap 2019KHistoriese sentrum en die Khanpaleis van Sheki

Bahrein 2000KQal’at al-Bahrain, Antieke hawe en die hoofstad van Dilmun 2012KBahreinse pêrelhandel, getuienis van 'n eilandekonomie 2019KGrafheuwels van Dilmun

Bangladesj 1985KHistoriese moskeëstad Bagerhat 1985KRuïnes van die boeddhistiese Vihara naby Paharpur 1997NSundarbans Manglietbosse

Barbados 2011KHistoriese Bridgetown en sy garnisoen

Belarus 1979NBelowezjskaja Poesjtja – Bialowiezabos (uitgebrei in 1992 en 2014)* 2000KKasteel Mir 2005KArgitektoniese, residensiële en kulturele kompleks van die Radziwillfamilie in Nesvizh 2005KGeodetiese Boog van Struve*

België 1998KVlaamse begijnhowe Brugge, Dendermonde, Diest, Gent (Klein Begynhof), Hoogstraten, Kortrijk, Leuven, Lier, Mechelen, Sint-Amandsberg, Sint-Truiden, Tongeren, Turnhout 1998KDie vier boothysbakke naby La Louvière op die Centrumkanaal (Henegouwen) 1998KGroot Markplein van Brussel 1999KBelforte en kerktorings van België en Frankryk* (uitgebrei in 2005) Vlaandere: Aalst, Antwerpen (kathedraal), Antwerpen (stadhuis), Brugge, Dendermonde, Diksmuide, Eeklo, Gent, Herentals, Ieper, Kortrijk, Leuven (Sint-Pieterskerk), Lier, Lo, Mechelen (kathedraal), Mechelen (halle met belfort), Menen, Nieuwpoort, Oudenaarde, Roeselare, Sint-Truiden, Tielt, Tienen (Sint-Germanuskerk), Tongeren (Onze-Lieve-Vrouwebasiliek), Veurne, Zoutleeuw (Sint-Leonarduskerk) Wallonië: Mons, Binche, Charleroi, Tournai, Namen, Thuin, Gembloers Frankryk: 23 Belforte in die noorde van Frankryk 2000KOu stadskern van Brugge 2000KGroot herehuise van die Art-Nouveau-argitek Victor Horta in Brussel: Hotel Tassel, Hotel Solvay, Hotel van Eetvelde, Woonstel en ateljee van Horta (Hortamuseum) 2000KNeolitiese vuursteenmyne in Spiennes naby Bergen 2000KOnse Dame-katedraal van Doornik 2005KPlantin-Moretusmuseum 2007NOerbeukbos van die Karpate en ander dele van Europa (uitgebrei in 2011 en 2017)* 2009KStocletpaleis 2012KGroot mynbouterreine van Wallonië 2016KDie argitektuur van Le Corbusier*

Belize 1996NKoraalrifreservaat van Belize

Benin 1985KKoninklike paleise van Abomey (klein grensverandering in 2007) 1996NW-Arly-Pendjari-kompleks (uitgebrei in 2017)*

Bolivia KDie stad Potosí 1990KJesuïete-sendingstasies onder die Chiquitos 1991KOu stadskern van Sucre 1998KFuerte de Samaipata 2000NNasionale Noel Kempff Mercado-park 2000KTiwanaku: spirituele en politieke sentrum van die Tiwanakultuur 2014KQhapaq Ñan, Andespadstelsel*

Bosnië en Herzegowina 2005KOu brug van die historiese stad Mostar 2007KMehmed Paša Sokolović-brug in Višegrad 2016KStećcibegraafplase met middeleeuse grafstene*

Botswana 2001KTsodilo 2014NOkavangodelta

Brasilië 1980KOu stadskern van Ouro Preto 1982KOu stadskern van Olinda 1983NJesuïetemissies van die Guaraní: San Ignacio Mini, Santa Ana, Nuestra Señora de Loreto, Santa Maria Mayor (Argentinië) en Die ruïnes van Sao Miguel das Missoes (Brasilië)* 1985KOu stadskern van Salvador de Bahia 1985KHeiligdom van Bom Jesus do Congonhas 1986NNasionale Iguaçu-park 1987KBrasilia 1991NNasionale Serra da Capivara-park 1997KOu stadskern van São Luis 1999KOu stadskern van Diamantina 1999NAtlantiese Ontdekkingskus-woudreservate 1999NAtlantiese Suidoostelike Woudreservate 2000NPantanal-bewaringsgebied 2000NSentraal-Amasoniese Bewaringskompleks (2003 uitgebrei) 2001NBeskermde gebiede van Cerrado: nasionale parke Chapada dos Veadeiros en Emas 2001NBrasiliaanse eilande in die Atlantiese Oseaan: Reservate Fernando de Noronha en Atol das Rocas 2001KOu stadskern van Goiás 2010KSão Francisco-plein in São Cristóvão 2012KRio de Janeiro: Cariocalandskap tussen die berg en die see 2016KModerne ensemble van Pampulha 2017KValongo Wharf argeologiese terrein 2019K/NParaty en Ilha Grande - kultuur en biodiversiteit

Bulgarye 1979KBojanakerk 1979KRidder van Madara 1979KRotskerke van Ivanovo 1979KThrakiese graf van Kazanlak 1983KOu stadskern van Nessebar 1983NNatuurreservaat Srebarna 1983NNasionale Pirin-park 1983KRilaklooster 1985KThrakiese graf van Sveshtari 2007NOerbeukbos van die Karpate en ander dele van Europa (uitgebrei in 2011 en 2017)*

Burkina Faso 2009KLoropéniruïnes 1996NW-Arly-Pendjari-kompleks (uitgebrei in 2017)* 2019NAntieke ysterhoudende metallurgie-terreine van Burkina Faso

Chili 1995KNasionale Rapa Nui-park 2000KKerke van Chiloé 2003KHistoriese wyk van die hawestad Valparaíso 2005KSalpeterfabrieke van Humberstone en Santa Laura (klein grensverandering in 2011) 2006KSewell myndorp 2014KQhapaq Ñan, Andespadstelsel*

Colombia 1984KHawe, forte en monumente in Cartagena 1994NNasionale Los Katios-park 1995KHistoriese sentrum van Santa Cruz de Mompox 1995KNasionale argeologiese park van Tierradentro 1995KArgeologiese park van San Agustín 2006KFauna- en florareservaat van Malpelo 2011NKoffiekultuurlandskap van Colombia 2014KQhapaq Ñan, Andespadstelsel* 2018K/NChiribiquete Nasionale Park - "Die Maloca van die Jaguar"

Costa Rica 1983NTalamanca Range-La Amistad-reservate / La Amistad Nasionale Park (uitgebrei in 1990)* 1997NKokoseiland Nasionale Park (uitgebrei in 2002) 1999NBeskermde gebied van Guanacaste (uitgebrei in 2004)

Demokratiese Republiek van die Kongo NVirunga Nasionale Park NKahuzi Biega Nasionale Park NGaramba Nasionale Park NSalonga Nasionale Park NOkapi-wildreservaat

Denemarke 1994KGrafheuwels, runestene en kerk van Jelling 1995KDie katedraal van Roskilde 2000KKasteel Kronborg 2004NDie ysfjord van Ilulissat, Groenland 2009NDie Waddesee (klein grensverandering in 2014)* 2014NStevns Klint 2015KChristiansfeld, 'n Moraviese Kerknedersetting 2015KDie parforce jagterreine in Noord-Zeeland 2017KKujataa Groenland: Noorse en Inuit-boerdery aan die rand van die yskap 2018KAasivissuit – Nipisat. Inuïtiese jagveld tussen ys en see

Dominica 1997NMorne Trois Pitons Nasionale Park

Dominikaanse Republiek 1990KKoloniale stad Santo Domingo

Duitsland duimnael|regs|350px|Wêrelderfenisgebiede in DuitslandSwart: Kulturele erfenisgebiedeGroen: Natuurlike erfenisgebiede