duimnael|regs|'n Koronale CT wat 'n kwaadaardige mesothelioom toon, aangedui deur die asterisk en die pyle Onkologie is die studie van die oorsake, siektesimptome en -tekens van verskillende soorte kanker. 'n Dokter wat onkologie praktiseer word 'n onkoloog genoem.Maureen McCutcheon. Where Have My Eyebrows Gone?. Cengage Learning, 2001. . Page 5. Die term is afkomstig van die Griekse onkos (ονκος), wat "lomp" of "gewas" beteken; en die agtervoegsel -ologie, wat "studie van" beteken.Types of Oncologists, American Society of Clinical Oncology (ASCO).

Bron Dokter in die huis, Dr Jan van Elfen, 1993

Verwysings

Eksterne skakels

<

Kategorie:Gespesialiseerde geneeskunde Kategorie:Kanker