Die Provinsie Chubut (Spaans amptelik: Provincia del Chubut) is in die suide van Argentinië in die Patagonië-streek. Die hoofstad is Rawson en die grootste stad is Comodoro Rivadavia.

Geskiedenis Voor die aankoms van die Europeërs, is die gebied bewoon deur nomadiese Indiane, veral tson'k, genoem in Spaans, óf patagones tehuelches.

duimnael|links||Die kerkgebou van die voormalige NG gemeente Chubut in Sarmiento, Chubut Verwysings

Sien ook Afrikaners in Argentinië Walliesers in Argentinië

Kategorie:Provinsies van Argentinië