Daniel Ferdinand (Danie) Bosman (7 Februarie 1907 – 27 Mei 1946), was 'n pionier en komponis van ligte Afrikaanse musiek. Hoewel sy huistaal Engels was, het hy vir Afrikaanse liedjies soos "Boereseun", "In die skadu van ou Tafelberg" en "Oom Bossie van die Bosveld" gesorg. Hy is in 1946 in Muizenberg oorlede.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

In 1969 het Kavalier Films 'n rolprent die lig laat sien wat op die lewe van Bosman gegrond is, met Franz Marx in die titelrol.IMBb:Danie Bosman: Die verhaal van die grootste S.A. komponis] https://www.imdb.com/title/tt2022368/

Van die liedjies wat Bosman gekomponeer het, is: Boereseun In die skadu van ou Tafelberg Oom Bossie van die Bosveld Kaapse Draai Ou musikant In my skemeruurtjie Bergrivier Daar onder in die Kaap In my droomskuitjie Goeienag

Bronne Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Rousseau Swart: Afrikaanse Kultuuralmanak http://www.sahistory.org.za/dated-event/daniel-ferdinand-danie-bosman-pioneer-and-composer-light-afrikaans-music-born-he-died-27 http://www.netwerk24.com/vermaak/2014-03-09-danie-bosman-se-musiek-nuut-afgestof

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse komponiste Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1946