Gangreen is siektetoestand waar weefsels of liggaamsdele afsterf. Dit staan ook bekend as kouevuur, weefseldood of nekrose. Dit word dikwels veroorsaak deur die inkorting van die arteriële bloedvoorsiening. Daar word 'n onderskeid gemaak tussen 'n droë en nat gangreen.

Bron Dokter in die huis, Dr Jan van Elfen, 1993

Kategorie:Hartbloedvatsiektes Kategorie:Siektes