Die Nissan Juke is 'n mini sportnutsvoertuig wat sedert 2010 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Die produksieweergawe het sy debuut in Maart 2010 by die Geneefse Motorskou gemaak, en in Amerika by die 2010 New York Internasionale motorskou.

Verwysings

Juke