Ontsteking kan na een van die volgende verwys:

Ontsteking (inflammasie), reaksie van die immuunstelsel op 'n infeksie of irritasie. Ontstekingstelsel, die ontsteking van 'n lug-brandstofmengsel in 'n binnebrandenjin. Ontsteker, 'n toestel wat plofstof ontsteek.