Floor Jansen (gebore op 21 Februarie 1981 in Goirle) is 'n Nederlandse sangeres.
Jansen was van 1997 tot begin 2009 die sangeres van die Nederlandse metal-groep After Forever. Vanaf 1999 studeer sy aan die rockakademie in Tilburg, waar sy in 2003 afstudeer. Naas haar bedrywighede by After Forever gee sy ook sanglesse. Sy speel kitaar, klavier en die fluit. Op 5 Mei 2010 stel sy haar nuwe groep ReVamp bekend. Verder werk sy as gaskunstenaar aan albums van Ayreon, Within Temptation, Star One en Bertus Borgers. Floor Jansen in die ensiklopedie van die Nasionale Pop Instituut Sedert 1 Oktober 2012 vervang sy Anette Olzon as sangeres by Nightwish. Op 9 Oktober 2013 maak hulle bekend dat sy die nuwe hoofsanger van Nightwish is.
Verwysings
Eksterne skakels Persoonlike webtuiste
Kategorie:Nederlandse sangers Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense