Rick Perry (gebore 4 Maart 1950) het vanaf 21 Desember 2000 tot 20 Januarie 2015 as die 47ste goewerneur van Texas, die tweede grootste deelstaat in die Verenigde State van Amerika, gedien. Perry (wat ook 'n Republikein is) is bekend vir sy konserwatiewe oortuigings en glo dat homoseksualiteit verbied moet word.

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse goewerneurs Kategorie:Texas Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense