duimnael|Die voorblad van die eerste Frans-Afrikaans/Afrikaans-Frans woordeboek van 1950.
Leksikografie is die skryf of saamstel van 'n woordeboek. 'n Leksikograaf is 'n woordeboekskrywer, dus iemand wat 'n woordeboek saamstel.
Leksikografie gaan in wese oor die vraag: Hoe kan woordinligting (soos betekenis, spelling, uitspraak en gebruik) op 'n gebruikersvriendelike en verantwoordelike manier vir die gebruiker toeganklik gemaak word. Die wetenskaplike bestudering hiervan word die teoretiese toepassing van die leksikografie genoem.
Bekende leksikograwe Aleksander Brückner, Pools Boerneef, Afrikaans F.F. Odendal, Afrikaans M.S.B. Kritzinger, Afrikaans Noah Webster, Amerikaans P.C. Schoonees, Afrikaans Samuel Johnson, Engels
Sien ook Lys van Afrikaanse vakwoordeboeke en terminologielyste Lys van gedrukte Afrikaans-vreemdtalige woordeboeke Lys van gedrukte Nederlands-vreemdtalige woordeboeke