Gelderland (Nedersaksies: Gelderlaand) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die ooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 2 161 000 in 2025 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 5 136 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 436 inwoners per km² land. Die hoofstad is Arnhem en die grootste stad is Nijmegen.
Inwoners Inwoners sedert 1850:Bevolkingsatlas van Nederland; demografische ontwikkelingen van 1850 tot heden, StatLine
1850 — 365 000 1900 — 567 000 1950 — 1 078 000 2000 — 1 919 000 2025 — 2 161 000
Munisipaliteite Gelderland bestaan sedert 2019 uit 51 munisipaliteite:
Kaart van munisipaliteite 600px
Munisipaliteite Inwoners (2025) Inwoners per munisipaliteit, AlleCijfers Opmerkinge Aalten 27 000 Achterhoek Apeldoorn 169 000 Veluwe Arnhem 169 000 Veluwe Barneveld 63 000 Gelderse Vallei Berg en Dal 36 000 Ryk van Nijmegen Berkelland 44 000 Achterhoek Beuningen 27 000 Ryk van Nijmegen Bronckhorst 36 000 Achterhoek Brummen 21 000 Veluwe Buren 28 000 Betuwe Culemborg 30 000 Betuwe Doesburg 11 000 Achterhoek Doetinchem 60 000 Achterhoek Druten 20 000 Land van Maas en Waal Duiven 25 000 Liemers Ede 124 000 Veluwe Elburg 24 000 Veluwe Epe 33 000 Veluwe Ermelo 28 000 Veluwe Harderwijk 50 000 Veluwe Hattem 13 000 Veluwe Heerde 19 000 Veluwe Heumen 17 000 Ryk van Nijmegen Lingewaard 48 000 Betuwe Lochem 34 000 Achterhoek Maasdriel 26 000 Bommelerwaard Montferland 37 000 Liemers Neder-Betuwe 26 000 Betuwe Nijkerk 46 000 Gelderse Vallei Nijmegen 189 000 Ryk van Nijmegen Nunspeet 29 000 Veluwe Oldebroek 24 000 Veluwe Oost Gelre 30 000 Achterhoek Oude IJsselstreek 39 000 Achterhoek Overbetuwe 49 000 Betuwe Putten 25 000 Veluwe Renkum 31 000 Veluwe Rheden 44 000 Veluwe Rozendaal 2 000 Veluwe Scherpenzeel 11 000 Gelderse Vallei Tiel 43 000 Betuwe Voorst 26 000 Veluwe Wageningen 43 000 Gelderse Vallei West Betuwe 53 000 Betuwe West Maas en Waal 21 000 Land van Maas en Waal Westervoort 15 000 Liemers Wijchen 42 000 Ryk van Nijmegen Winterswijk 29 000 Achterhoek Zaltbommel 30 000 Bommelerwaard Zevenaar 45 000 Liemers Zutphen 49 000 Achterhoek
Verwsyings
Eksterne skakels Amptelike webwerf Gelderland, Plaatsengids