duimnael|300px|Kaart van die Biggarsberg, 1901
Biggarsberg is 'n reeks heuwels wat suid van Glencoe en Dundee in 'n noordwes/suidoos rigting loop en vernoem is na Alexander Biggar.
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995
Kategorie:Berge van Suid-Afrika