duimnael|180px|Die huidige minister, Ronald Lamola duimnael|180px|Die vorige minister, Naledi Pandor
Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking is die minister van Buitelandse Sake van die Suid-Afrikaanse regering, met die politieke verantwoordelikheid vir Suid-Afrika se buitelandse betrekkinge en die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking. Die huidige minister is Ronald Lamola, wat op 3 Julie 2024 deur President Cyril Ramaphosa aangestel is.
Na afloop van die skepping van die Unie van Suid-Afrika as 'n Britse onderdaan in 1910 is sy buitelandse betrekkinge aanvanklik deur die Britse Buitelandse Kantoor behartig. Die Suid-Afrikaanse regering het egter in 1927 die Departement van Buitelandse Sake op die been gebring. Van 1927 tot 1955 het die Eerste Minister van Suid-Afrika ook gedien as Minister van Buitelandse Sake.
Lys van Ministers van Buitelandse Sake van Suid-Afrika MinisterPartyOnderJ.B.M. HertzogNP/VP1927–1939Die portefeulje was deur die Eerste Minister gehouJan SmutsUP*1939–1948D.F. MalanNP1948–1954Hans StrijdomNP1954–1955Eric LouwNP1955–1958Regering van Eerste Minister Hans Strijdom1958–1964Regering van Eerste Minister Hendrik VerwoerdHilgard MullerNP1964–19661966–1977Regering van Eerste Minister B.J. VorsterPik BothaNP1977–19781978–1984Regering van Eerste Minister P.W. Botha1984–1989Regering van Staatspresident P.W. Botha1989–1994Regering van Staatspresident F.W. de KlerkAlfred NzoANC1994–1999Regering van President Nelson MandelaNkosazana Dlamini-ZumaANC1999–2008Regering van President Thabo Mbeki2008–2009Regering van President Kgalema MotlantheMaite Nkoana-MashabaneANC2009–2018Regering van President Jacob ZumaLindiwe SisuluANC27 Februarie 2018 – 29 Mei 2019Regering van President Cyril RamaphosaNaledi PandorANC29 Mei 2019 – 30 Junie 2024Regering van President Cyril RamaphosaRonald LamolaANCAmpsbekleërRegering van President Cyril Ramaphosa
Sien ook Minister van Binnelandse Sake (Suid-Afrika) Minister van Verdediging en Militêre Veterane (Suid-Afrika)
Eksterne skakels
Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking
Kategorie:Regering van Suid-Afrika
Kategorie:Suid-Afrikaanse lyste Suid-Afrika