duimnael|links|280px| Minister Nkoana-Mashabane saam met Hillary Clinton in Desember 2010 Maite Emily Nkoana-Mashabane (gebore 30 September 1963 in Magoebaskloof, Limpopo) is 'n Suid-Afrikaanse oud-politikus. Sy was tussen Mei 2009 en Februarie 2018 Suid-Afrika se Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking.Zuma announces new cabinet. News24. 10 Mei 2009. Besoek op 25 Junie 2020. Sy was ook 'n lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee.ANC: Statement by Maite Nkoana-Mashabane, African National Congress NEC member, on South Africa’s seat on the UN Security Council (15/10/2010). Polity. Besoek op 25 Junie 2020.

Sy is op 26 Februarie 2018 deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming benoem, en op 30 Mei 2019 word sy die Minister van Vroue, die Jeug en persone met Gestremdhede.Ramaphosa's Cabinet reshuffle leaves some happy, others not, as it happened. News24. Besoek op 25 Junie 2020.Full list – here is Ramaphosa’s new cabinet. BusinessTECH. Besoek op 25 Junie 2020.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van buitelandse sake Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika