Hierdie artikel handel oor die voorstad van Johannesburg. Vir die voorstad van Kaapstad, sien Kenilworth.

Kenilworth is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika in die voormalige "Area 9". In die weste en noorde grens dit aan Turffontein, in die ooste aan Rosettenville en in die suide aan Towerby.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg