Lineêr B is ’n lettergreepskrif wat gebruik is om Miceense Grieks, die vroegste bekende vorm van Grieks, mee te skryf. Dit was in gebruik verskeie eeue voor die Griekse alfabet. Die vroegste Miceense geskrifte dateer uit omstreeks 1450 v.C. Dit kom van Lineêr A, ’n onontsyferde skrif waarin Minoïes geskryf is.

Lineêr B, wat hoofsaaklik voorgekom het in paleisargiewe by Knossos, Sinodië, Pylos, Thebe en Micene, het verdwyn met die val van die Miceense beskawing aan die einde van die Bronstydperk. Geen tekens van die skrif kom in die daaropvolgende tydperk, die Griekse Donker Eeue, voor nie. Die skrif is ontsyfer deur die jong Engelse argitek en selfgeleerde linguis Michael Ventris.

Lineêr B bestaan uit sowat 87 sillabiese tekens en meer as 100 ideogramme. Laasgenoemde simboliseer voorwerpe en artikels en het geen fonetiese waarde nie.

Dit lyk of Lineêr B tot administratiewe sentrums beperk was. Min verskillende "handskrifte" is opgemerk: 45 in Pylos en 66 in Knossos. Dit lyk dus of die skrif net deur ’n gilde professionele skribas in die paleise gebruik is. Nadat die paleise vernietig is, het die skrif verdwyn.

Sillabiese tekens duimnael|305px|Tablette met Lineêr B-skrif. Die volgende tabel bevat die sillabiese tekens wat deur Michael Ventris en John Chadwick ontsyfer is. Aanvangskonsonante word in die linkerkolom aangegee en klinkers in die boonste ry. Die transkripsie van die lettergreep word daarnaas aangegee (dit is dalk nie so uitgespreek nie), asook Bennett se nommer vir die teken, voorafgegaan deur ’n asterisk.

Erkende tekens van vorm V, CVIn linguistiek staan C en V vir konsonant en klinker.-a-e-i-o-u Lêer:Linear B Syllable B008 A.svga *08 Lêer:Linear B Syllable B038 E.svge *38 Lêer:Linear B Syllable B028 I.svgi *28 Lêer:Linear B Syllable B061 O.svgo *61 Lêer:Linear B Syllable B010 U.svgu *10d- Lêer:Linear B Syllable B001 DA.svgda *01 Lêer:Linear B Syllable B045 DE.svgde *45 Lêer:Linear B Syllable B007 DI.svgdi *07 Lêer:Linear B Syllable B014 DO.svgdo *14 Lêer:Linear B Syllable B051 DU.svgdu *51j- Lêer:Linear B Syllable B057 JA.svgja *57 Lêer:Linear B Syllable B046 JE.svgje *46 Lêer:Linear B Syllable B036 JO.svgjo *36k- Lêer:Linear B Syllable B077 KA.svgka *77 Lêer:Linear B Syllable B044 KE.svgke *44 Lêer:Linear B Syllable B067 KI.svgki *67 Lêer:Linear B Syllable B070 KO.svgko *70 Lêer:Linear B Syllable B081 KU.svgku *81m- Lêer:Linear B Syllable B080 MA.svgma *80 Lêer:Linear B Syllable B013 ME.svgme *13 Lêer:Linear B Syllable B073 MI.svgmi *73 Lêer:Linear B Syllable B015 MO.svgmo *15 Lêer:Linear B Syllable B023 MU.svgmu *23n- Lêer:Linear B Syllable B006 NA.svgna *06 Lêer:Linear B Syllable B024 NE.svgne *24 Lêer:Linear B Syllable B030 NI.svgni *30 Lêer:Linear B Syllable B052 NO.svgno *52 Lêer:Linear B Syllable B055 NU.svgnu *55p- Lêer:Linear B Syllable B003 PA.svgpa *03 Lêer:Linear B Syllable B072 PE.svgpe *72 Lêer:Linear B Syllable B039 PI.svgpi *39 Lêer:Linear B Syllable B011 PO.svgpo *11 Lêer:Linear B Syllable B050 PU.svgpu *50q- Lêer:Linear B Syllable B016 QA.svgqa *16 Lêer:Linear B Syllable B078 QE.svgqe *78 Lêer:Linear B Syllable B021 QI.svgqi *21 Lêer:Linear B Syllable B032 QO.svgqo *32r- Lêer:Linear B Syllable B060 RA.svgra *60 Lêer:Linear B Syllable B028 RE.svgre *27 Lêer:Linear B Syllable B053 RI.svgri *53 Lêer:Linear B Syllable B002 RO.svgro *02 Lêer:Linear B Syllable B026 RU.svgru *26s- Lêer:Linear B Syllable B031 SA.svgsa *31 Lêer:Linear B Syllable B009 SE.svgse *09 Lêer:Linear B Syllable B041 SI.svgsi *41 Lêer:Linear B Syllable B012 SO.svgso *12 Lêer:Linear B Syllable B058 SU.svgsu *58t- Lêer:Linear B Syllable B059 TA.svgta *59 Lêer:Linear B Syllable B004 TE.svgte *04 Lêer:Linear B Syllable B037 TI.svgti *37 Lêer:Linear B Syllable B005 TO.svgto *05 Lêer:Linear B Syllable B069 TU.svgtu *69w- Lêer:Linear B Syllable B054 WA.svgwa *54 Lêer:Linear B Syllable B075 WE.svgwe *75 Lêer:Linear B Syllable B040 WI.svgwi *40 Lêer:Linear B Syllable B042 WO.svgwo *42z- Lêer:Linear B Syllable B017 ZA.svgza *17 Lêer:Linear B Syllable B074 ZE.svgze *74 Lêer:Linear B Syllable B020 ZO.svgzo *20

Sien ook Lineêr A

Verwysings

Notas

Kategorie:Geskiedenis van Griekeland Kategorie:Lettergreepskrif Kategorie:Grieks