duimnael|’n Kaart van antieke Epirus deur Heinrich Kiepert, 1902. Epirus is ’n geografiese en historiese streek in Suidoos-Europa wat deur Griekeland en Albanië gedeel word. Dit lê tussen die Pindusgebergte en die Ioniese See..
Verwysings
Kategorie:Geografie van Albanië Kategorie:Geografie van Griekeland