Fernkloof-natuurreservaat lê in die Kleinrivierberge bokant Hermanus in die Wes-Kaap. Die oppervlak van die reservaat is 1 800 hektaar en die hoogte verskil van 0 tot 842 m bo seespieël.
Die reservaat huisves 'n groot verskeidenheid van fynbos-spesies. Die Fernkloof-natuurreservaat beslaan slegs 0,002% van die oppervlakte van die Kaapse blommeryk, maar bevat 14% van sy plantspesies in slegs 18 vierkante kilometer. Daar is meer as 60 km se wandelpaadjies en staproetes in die park.
duimnael|links|Inligtingsbord en kaart
Flora
Fauna
Sien ook Herfspypie Maanskynkop-natuurreservaat Vogelgat
Verwysings
Eksterne skakel Fernkloof-natuurreservaat by Hermanus Botanical Society
Kategorie:Natuurreservate in die Wes-Kaap