Dabulamanzi was 'n beroemde Zoeloe-opperhoof en halfbroer van Cetshwayo. Hy het die aaval in die Anglo-Zoeloe-oorlog gelei tydens die Slag van Rorke's Drift. Hy het later oorgegee en keer terug na Zoeloeland. Hy was egter weer verantwoordelik vir veredere onrus. Hy word in 1886 gearresteer, ontsnap en word doodgeskiet.
Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
Kategorie:Geboortes in 1839 Kategorie:Mense in die Anglo-Zoeloe-oorlog Kategorie:Sterftes in 1886 Kategorie:Zoeloes