N'djili Internasionale Lughawe (IATA-kode: FIH ICAO: FZAA), ook bekend as Kinshasa Internasionale Lughawe, bedien die stad Kinshasa en is die grootste van die vier internasionale lughawens in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK). Dit is vernoem na die nabygeleë Ndjilirivier.

Verwysings

Kategorie:Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Lughawens in Afrika