Die 28ste Dinastie (ook Dinastie XXVIII geskryf; 404–398 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte. Dit word beskou as deel van die Laat Tydperk.
Heerser Die 28ste Dinastie het net een heerser, Amyrteus, gehad wat afgestam het van die Saïs-konings van die 26ste Dinastie. Hy het ’n opstand teen die Persiese Ryk gelei ná die dood van Darius II. Geen monumente van sy bewind is ontdek nie en min is oor hom bekend.
! scope=col width="30%" | 24px Farao ! scope=col width="20%" | 24px Bewind
| Amyrteus | 404-398 v.C
28