duimnael|Kaapstad se Waterfront soos gesien vanuit Tafelbaai. duimnael|links|Die Groot Wiel in die Waterfront, amptelik bekend as die Cape Wheel.Die webtuiste van die Cape Wheel. URL besoek op 16 Junie 2013 duimnael|Die Waterfront is 'n gewilde bestemming vir inkopies, uiteet, vermaak en ontspanning. duimnael|links|Die kloktoring by die Victoria & Alfred Waterfront is in 1882 opgerig. duimnael|Die Jolly Roger is een van die plesierbote wat vaarte vanaf die Waterfront aanbied.Die bootoperateur se webtuiste. URL besoek op 16 Junie 2013

Die Victoria & Alfred Waterfront is geleë tussen Robbeneiland en Tafelberg in die hart van Kaapstad se werkende hawe, en is een van die gewildste bestemmings in Suid-Afrika. Met die manjifieke see- en berguitsigte aan beide kante, uitstekende winkels en vermaaklikheid asook wêreldklas-hotelle vorm dit ook 'n bedrywige handelsgebied met unieke kantoorruimte en luukse woonstelle in die residensiële marina.

Sien ook Zeitz Museum van Kontemporêre Kuns Afrika Chavonnes-battery Fort Wynyard Amsterdam-battery

Verwysings

Bronnelys Van Hoven, Lynette: Waterkant-wonderland. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 37, nr. 3, Mei/Junie 1992. ISSN 0491-4783

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Geboue en strukture in Kaapstad Kategorie:Winkelsentrums