Limpopo kan na een van die volgende verwys:

Limpopo, 'n provinsie in die noorde van Suid-Afrika. Limpoporivier, 'n rivier op die noordegrens van Suid-Afrika. Limpopo Blou Bulle, 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat deel is van die Blou Bulle-rugbyunie. Limpopo Nasionale Park, 'n wildreservaat in Mosambiek.