José Paciano Laurel y García (9 Maart 1891 – 6 November 1959) was van 1943 tot 1945 die president van die Tweede Filippynse Republiek, tydens die Japanse besetting gewees. Sedert die administrasie van president Diosdado Macapagal (1961–1965) is Laurel as 'n wettige president van die Filippyne erken.

Kategorie:Presidente van die Filippyne Kategorie:Filippino's in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1959