Daniel "Danny" Teeson is 'n Engelse akteur, sanger, danser en komediant. Hy is veral bekend vir sy rol as "Mr. Six" in die "Six Flags"-advertensies.
Teeson is op 27 Mei 1975 in die Verenigde Koninkryk gebore.
Filmografie Six Flags as Mr. Six Dance Your Ass Off (2009) Get Him to the Greek (2010) This Is 40 (2012).
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse akteurs