Baccle's Farm is 'n nedersetting in die landelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Onder die vorige politieke bedeling (tot 1994) was dit in die noordwestelike uithoek van die Ciskei-tuisland geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap