Tentergate is 'n nedersetting in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Tentergate is gestig in 1976, as hervestigingskamp vir die mense wat Herschel gevlug het voor sy inlywing in 'n onafhanklike Transkei.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap