Edie McClurg (gebore 23 Julie 1951) is 'n Amerikaanse akteur en komediant. Sy is veral bekend vir haar rolle in TV-reekse, maar sy het ook in 'n paar suksesvolle rolprente gespeel.
Biografie Edie McClurg is op 23 Julie 1951 in Kansas City, Missouri in die Verenigde State van Amerika gebore.
Filmografie 1976 - Carrie - Helen Shyres 1979 - WKRP in Cincinnati - Lucille Tarlek 1980 - Oh, God! Book II - Mr. Benson se sekretaresse 1982 - Match Game 1986 - Ferris Bueller's Day Off - Gracy, die sekretaresse 1987 - Planes, Trains & Automobiles - Motor-verhuurder 1988 - Crash Course - Beth Crawford 1988 - Dance 'Til Dawn - Ruth Strull 1990 - Match Game 1991 - Curly Sue - Sekretaresse 1993 - Airborne - Tante Irene 1994 - Natural Born Killers - Mallory se moeder 1997 - Flubber - Martha George 2000 - Hanging Up - Esther 2002 - Van Wilder - Campus Tour gids 2006 - Scooby-Doo! Pirates Ahoy! - Peggy Jones / Sea Salt Sally 2008 - Holyman Undercover - Martha (post-produksie)
Stemme 1962 - The Jetsons - Verskillende stemme 1989 - De Kleine Zeemeermin - Carlotta 1998 - A Bug's Life - Dr. Flora 2004 - Paniek op de Prairie - Verskillende stemme 2006 - Cars - Minny
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1945