duimnael|links|upright|Ligging van die Chiloé-eiland in Chili Chiloé-eiland (Spaans: Isla de Chiloé), ook bekend as die Groter Eiland van Chiloé, is die grootste eiland van die Chiloé-elandgroep langs die kus van Chili in die Stille Oseaan. Die eiland is in die suide van Chili, in die Los Lagos-streek geleë.

Kategorie:Eilande in Stille Oseaan Kategorie:Eilande van Suid-Amerika Kategorie:Eilande van Chili