Nephthys was in die Egiptiese mitologie ’n lid van die Ennead van Heliopolis, ’n dogter van Noet en Geb. Sy is saam met haar suster, Isis, verbind met begrafnisritueleAbeer El-Shahawy books.google.co.uk The funerary art of Ancient Egypt: a bridge to the realm of the hereafter], American University in Cairo Press, 2005 , besoek op 2011-12-12 vanweë haar rol as die beskermer van mummies en die god Osiris, en as die suster en vrou van Set.
Rol Teen die tyd van die 5de-dinastiese Piramidetekste het Nephthys haar verskyning gemaak as godin van die Ennead. Sy is beskryf as ’n godin van goddelike hulp en beskerming. Sy word in sommige mites beskou as die ma van die begrafnisgod, Anoebis.G. A. Wainwright, Seshat and the Pharaoh, The Journal of Egyptian Archaeology, Vol. 26, (Feb., 1941), pp. 30-40Virginia Schomp, The Ancient Egyptians, Marshall Cavendish, 2007, p. 27
As hoofversorger van die farao-god Horus was Nephthys ook die versorger van die heersende farao.K.A. Kitchen, Ramesside Inscriptions, 1993, Blackwell Soms is sy uitgebeeld as ’n gevaarlike godin wat die farao se vyande met haar vurige asem kon verbrand.Sauneron, Elephantine, Beitrage Bf. 6, 46 n.d.; Traunecker, Karnak VII, 184 n. 2; Cauville, 'Essai,' 152 n.7
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Egiptiese mitologie