Joubertpark is 'n woonbuurt in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika.

Die park Joubertpark is ook die naam van 'n parkie in Johannesburg se sentrale sakegebied. Ongeag dieselfde naam, is hierdie park nie in die voorstad van Joubertpark geleë nie. Die Johannesburgse kunsgalery is hier geleë. Op 17 Augustus 1909 het 'n hewige sneeustorm plek-plek tot 40 cm sneeu in Joubertpark agterlaat.Wat gebeur vandag?, Beeld, 17 Augustus 2011

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg