Die AHRLAC is 'n ligte, veeldoelige vliegtuig ontwerp en gebou deur AHRLAC Holdings by die Wonderboomlughawe in Pretoria, Suid-Afrika.

duimnael|regs|Sketse

Tegniese gegewens Bemanning: 2 (Loods en waarnemer) Lengte: 10 m Vlerkwydte: 12 m Hoogte: 4 m Leë massa: 2 000 kg Maksimum opstygmassa: 3 800 kg Kragbron: 1 × Pratt & Whitney Canada PT6A-66 turboskroef, 710 kW (950 shp) Onderstel: Driewiel

Werkverrigting Maksimum snelheid: 504 km/h; 313 mph (272 knope) Reikafstand: 2 130 km Uithouvermoë: 7–10 ure Diensplafon: 9 450 meter (31 004 vt) Opstygaanloop: 550 meter (1 800 vt) met 'n volle vrag

Kategorie:Vliegtuie‎