duimnael|250px|Voorbeeld van 'n uitlaatverdeelpyp aan 'n sportmotor.
'n Verdeelpyp of 'n versamelpyp of versamellyn (Engels: header) is 'n groter pyplyn waaruit 'n aantal kleiner pype vertak.
Voorbeelde van 'n verdeelpyp is:
'n Motor se uitlaatverdeelpyp (Engels: manifold). (Kyk Vergasser.) In 'n petrochemiese fabriek is daar baie verdeelpype (Engels: headers) wat utiliteite soos stoom, lug en stikstof aan al die gebruikers voorsien.