Mülheim an der Ruhr 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land 20px Duitsland Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate Stigting 1093 Stadstatus 1808 Oppervlakte: - Totaal 91,28 vk km Hoogte bo seevlak 40 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2013) 166 640 - Bevolkingsdigtheid 1 826/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Ulrich Scholten (SPD) Amptelike Webwerf muelheim-ruhr.de
Mülheim an der Ruhr is 'n stad in Noordryn-Wesfale in Duitsland. Mülheim an der Ruhr is geleë langs die Ruhrrivier. Die Ruhr sluit ongeveer 12 km wes aan by die Rynrivier. Die stad het 'n bevolking van 166 640 in 2013 gehad en 'n oppervlakte van 91,28 km².
Geskiedenis Mülheim an der Ruhr is reeds in 1093 die eerste keer beskryf (Mulenheim), maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon.
Kuns en kultuur Theater an der Ruhr, geopen in 1980
Musea Aquarius, geopen in 1992 Haus Ruhrnatur, geopen in 1992
Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale