duimnael|links|Die ligging van Gross-Friedrichsburg in die huidige Westelike Streek van Ghana Groß-Friedrichsburg ("Groot-Frederiksburg") was 'n vesting en kolonie van die Keurvors van Brandenburg aan die Wes-Afrikaanse Goudkus (die huidige Ghana) wat in 1683 deur generaal von Groeben gestig is. Dit was die eerste Duitse kolonie in Afrika. In 1717 is dit aan Nederland verkoop.
Gross-Friedrichsburg en ander Europese vestings in sy omgewing is deur Unesco in 1979 as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike Unesco-bladsy Die webwerf van Groß-Friedrichsburg
Kategorie:Ghana Kategorie:Voormalige Duitse kolonies Kategorie:Voormalige Nederlandse kolonies Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Afrika