Cor DelfosMetrorailstasie
Adres
Bessemerstraat Pretoria-Wes Cor Delfos was 'n pendelstasie van Metrorail in die weste van Pretoria. Dit is die naaste stasie aan die Pretoriawerke staalaanleg van die voormalige Yskor, wat dit bereikbaar maak vir die aanleg se werknemers. Die stasie is in 2001 gesluit.
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treinstasies (Suid-Afrika)