Konstruksie is die proses waartydens twee of meer voorwerpe saamgevoeg word om 'n groter geheel te vorm. As voorbeeld kan houtbalke gebruik word om 'n kruis te bou (of te konstrueer).
Sien ook Grammatikale konstruksie Morfologiese konstruksies Vervaardiging
Kategorie:Boukunde Kategorie:Filosofiese terminologie Kategorie:Sosiologie