Rosetta kan na een van die volgende verwys:
Rosetta, 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Rosetta, 'n nedersetting in Egipte. Rosettasteen, 'n donker granietsteen wat in 1799 in Egipte ontdek is. Rosetta-ruimtetuig, 'n ruimtetuig van die Europese Ruimteagentskap wat op 2 Maart 2004 gelanseer is.