Die Heaviside-dolfyn (Cephalorhynchus heavisidii) is 'n dolfyn wat endemies is aan die Weskus en kom voor vanaf Tafelbaai tot by suidelike Angola. Die bestaan van die spesie word beïnvloed deur die oorbenutting van die stokvis bevolking. Daar is min bekend omtrent die dolfyn. In Engels staan dit bekend as die Heaviside's dolphin.

duimnael|links|Heaviside-dolfyne naby Walvisbaai.

Sien ook Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes

Bron Quest, science for South Africa. Vol 10, number 2, 2014 ISSN 1729-830X

Verwysings

Kategorie:Dolfyne