Die Spikkel-penhaai (Squalus acanthias) kom wêreldwyd voor en word in Suider-Afrika gevind vanaf die Oranjerivier tot by die Oos-Kaap. By die haai is die eerste dorsale vin agter die pektorale vin, die snoet is gepunt met wit kolle op. In Namibië word dit die doringhaai genoem.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Squalus-acanthias.html
Kategorie:Haaie