Babablou is 'n kleur, 'n ligte tintsel van asuur, en een van die pastelkleure.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word babablou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#89CFF0RGB-kleurmodel(137, 207, 240)CMYK(43, 14, 0, 6)HSV(199°, 43%, 94%)
Sien ook Lys van kleure
Verwysings
Kategorie:Kleure