Indigo is 'n kleur tussen blou en violet. Dit het 'n golflengte van 450 tot 420 nanometer in die ligspektrum.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word indigo soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#4B0082RGB-kleurmodel(75, 0, 130)CMYK(42, 100, 0, 49)HSV(275°, 100%, 51%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure