Moet nie met die kleur akwa verwar word nie.

Akwamaryn is 'n kleur, 'n ligte skakering van lentegroen wat na siaan toe neig.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word akwamaryn soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#7FFFD4RGB-kleurmodel(127, 255, 212)CMYK(50, 0, 17, 0)HSV(160°, 50%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure