Nesoenas is 'n klein genus van voëls in die duiffamilie (Columbidae). Die genus word soms saam met die tipiese tortelduiwe in Streptopelia of die tipiese duiwe in Columba gegroepeer.

Spesies Die genus omvat die volgende oorlewende spesies:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weerwawe 2.6). Nesoenas mayeri (Mauritiusduif) Nesoenas picturata (Madagaskartortel)

Uitgestorwe spesies: † Nesoenas rodericana (voor 1690?) † Nesoenas cicur † Nesoenas duboisi (c. 1700)

Verwysings

Kategorie:Duiwe