Arena da Baixada (Portugees: [aˈɾẽnɐ dɐ bajˈʃadɐ]), amptelik Estádio Joaquim Américo Guimarães, is 'n sokkerstadion in Curitiba, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 43 000. atleticoparanaense.com - Arena da Baixada, Curitiba Die Arena da Baixada is in 1999 geopen en is die tuisveld van die sokkerklub Clube Atlético Paranaense.
Fotogalery
Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers16 Junie 201416:000–0Groep F39 08120 Junie 201419:001–2Groep E39 22423 Junie 201413:000–3Groep B39 37526 Junie 201417:001–1Groep H39 311
Sien ook Lys van stadions in Brasilië
Verwysings
Eksterne skakels
FIFA.com - Inligting oor die stadion
Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Brasilië Kategorie:Paraná