Buntingville is 'n nedersetting 15 km suidoos van Mthatha in die Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit, wat deel is van die OR Tambo Distriksmunisipaliteit. As 'n klein dorpie het dit as 'n sendingstasie ontstaan in 1865.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap