Lugmagbasis Overberg (IATA-kode:OVG, ICAO: FAOB) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag en die tuiste van 525-Eskader en die Toetsvlug- en Ontwikkelingsentrum. Dit ressorteer onder die bevel van Lugmaghoofkwartier in Pretoria, Gauteng.
Denel se Overbergtoetsbaan gebruik ook die Lugmagbasis Overberg.
Eksterne skakels af.mil.za saairforce.co.za
Verwysings
Kategorie:Lughawens in Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse Lugmag