Hierdie artikel handel oor die voorstad van Alberton. Vir die voorstad van Kimberley, sien Verwoerd Park, Kimberley

Verwoerdpark is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Verwoerdpark 'n bevolking van 8 582 gehad, waarvan 83,4% Blankes was.2011-sensus (Verwoerdpark)

Sien ook Albertsdal Brackendowns Brackenhurst Randhart

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Alberton